Formele Assesseringstaak 6: Afbakening. Natuurwetenskap & Tegnologie Graad 4 12 September 2018

Size: px
Start display at page:

Download "Formele Assesseringstaak 6: Afbakening. Natuurwetenskap & Tegnologie Graad 4 12 September 2018"

Transcription

1 Formele Assesseringstaak 6: Afbakening Natuurwetenskap & Tegnologie Graad 4 12 September Leer die volgende nuwe woorde a. Onsigbaar - Iets wat nie gesien kan word nie. b. Absorbeer - Inneem of insuig. c. Fotosintese - Die proses waardeur plante energie vanaf die Son opneem. d. Oordrag - Wanneer iets verskuif word van een plek na n ander. e. Voedselweb - n Aantal voedselkettings aanmekaar. f. Uitwerking - Die invloed van iets op iets anders. g. Situasies - Plekke of gebeure rondom ons. h. Natuurlike gas - Gas gevorm deur plante en diere. i. Bron - Waar iets vandaan kom j. Toestel - Masjiene wat ontwerp is om n taak te verrig. k. Inset - Iets wat in iets anders ingaan om dit te laat begin. l. Vloeidiagram - n Eenvoudige tekening om te wys hoe iets werk. m. Pluk - Iets vinnig met jou vinger trek, die snare van n instrument streel. n. Uithol - Om die binnekant van n voorwerp leeg te maak of te verwyder. o. Vibreer - Beweeg vinnig en aanmekaar heen en weer. p. Toonhoogte - Hoe hoog of hoe laag die klank is. 2. Wat is ons bron van energie? Voedsel (Kos!) 3. Waarvandaan kom die energie in ons voedsel? Van die Son af. 4. Waarmee help die energie wat in voedsel is? Dit help ons om te beweeg en aan sport deel te neem. Dit hou ons warm. Dit help ons om te kan werk. Dit hou ons lewendig. 5. Die hoeveelheid energie wat ons nodig het om te lewe, hang van 4 dinge af: Ons ouderdom Hoe aktief ons is Hoe gesond ons is Ons geslag

2 6. Vinnige feite: a. Kinders en babas het baie energie nodig omdat hulle baie aktief is en nog groei. b. Soos ons ouer word, begin ons stadiger beweeg. c. Sportsterre gebruik groot hoeveelhede energie. d. Wanneer jy siek is, het jou liggaam meer energie nodig om teen die siekte te veg. e. Energie wat in jou liggaam gestoor is word gebruik om die siekte te beveg. f. Seuns en meisies gebruik verskillende hoeveelhede energie. g. Die Son is n bal brandende gasse. h. Die gasse gee energie af soos dit brand. i. Die energie is in die vorm van hitte en lig. j. Hierdie hitte en lig beweeg na die Aarde toe in onsigbare branders. k. Plante het water, grond en sonlig nodig om te groei. l. Plante neem die energie van die Son op deur hul blare. m. Die Son se energie neem 8 minute om 150 miljoen kilometer na die Aarde te beweeg. n. Die Son is vol energie. o. Die Son se energie beweeg van die binnekant van die Son na die buitekant van die Son. p. Wanneer energie van die Son die Aarde bereik, word dit deur plante en gras opgeneem. q. Die pad wat energie volg word die voedselketting of energieketting genoem. r. Die mens is die toppunt van die voedselketting. s. Energie is in alles rondom ons. t. Ons kan nie energie sien nie, maar ons kan die uitwerking daarvan sien. u. Klankenergie beweeg altyd uitwaarts weg van die dele wat vibreer. v. Dit is moontlik vir klank om glas te breek! w. Klank kan hard of sag wees. x. Volume kan beheer word. 7. Hoe kom die energie van die Son binne-in die plant? Plante absorbeer die energie van die Son deur n spesiale metode wat FOTOSINTESE genoem word. 8. Wat beteken die Griekse woord foto en sintese? Foto beteken LIG, en sintese beteken OM SAAM TE VOEG. 9. Energie word in baie vorms gestoor Voedsel Hout Steenkool Olieprodukte Natuurlike gas

3 10. Verskillende inset-energie: Chemiese energie Elektriese energie Batterye Petrol/diesel Sonverhitting 11. Verskillende uitset-energie: Ligenergie Klankenergie Bewegingsenergie Hitte energie 12. Jou ore is n wonderlike deel van jou liggaam. Leer die volgende byskrifte. 13. Wat het plante nodig om te kan groei en kos te maak. Water, grond en sonlig. 14. Wat is n voedselketting? Die oordrag van die Son na plante en mense. 15. Wat is n ander woord vir n voedselketting? Energieketting

4 16. Sommige strale van die Son kan ons sien en word genoem. Ligstrale 17. Wat noem mens die strale van die Son wat gevaarlik is? Ultraviolet-strale 18. Noem die 3 fossielbrandstowwe. Steenkool, olie en natuurlike gas. 19. Noem 5 soorte bronne van klank Hande klap, praat, sing, bespeel n musiekinstrument, voete stamp. 20. Wat is klank? Klank is energie wat stowwe laat vibreer. 21. Te veel son vir te lang tyd op ons vel, sonder beskerming kan veroorsaak. Velkanker 22. n Televisie se inset-energie is. Elektriese energie 23. As jy in die middag gan fietsry is, is jou inset energie. Chemiese energie 24. n Stofsuier waarmee jou ma die stof uit die matte suig se uitset-energie is. Klank energie 25. n Ketel se uitset-energie is. Hitte-energie

5 Formal Assessment Task 6: Delimitation Natural Science & Technology Grade 4 12 September Study the following new words a. Invisible - Something that cannot be see. b. Absorb - To take in or soak up c. Photosynthesis - Process by which plants take in energy from the Sun d. Transfer - When something is moved from one place to another. e. Combine - Join together f. Food web - Number of linked food chains g. Effects - When something changes something else h. Situations - Places or events around us. i. Natural gas - Gas formed from plants and animals j. Source - Where something comes from. k. Input - Something that goes into something else to make it start. l. Appliance - Machines that perform one task. m. Diagram - Simple drawing to show how something works. n. Pluck - Pull something quickly o. Hollow - To empty or remove the insides of an object p. Vibrate - Move continuously and rapidly to and from. q. Pitch - How high or low a sound is. 2. What is our source of energy? Food 3. From where does the energy in our food come from? The Sun 4. The energy from food helps us to do many things: It helps us to move and play sports It keeps us warm It helps us to do work It keeps us alive 5. The amount of energy you need to live on depends on four things: Your age How active you are How healthy you are Your gender

6 6. Fast facts: a. Children and babies need lots of energy because they are active and growing. b. As you get older, you start to slow down. c. Sport people use up large amounts of energy. d. When you are sick, your body needs more energy to fight the illness. e. Energy that has been stored in the body is used to fight the illness. f. Boys and girls use different amounts of energy. g. The Sun is a ball of burning gases. h. The gases give off energy as they burn. i. The energy is in the form of heat and light. j. This heat and light travels to the Earth in invisible waves. k. Plants need water, soil and sunlight to grow and make food. l. Plants take in the light energy from the Sun through their leaves. m. The Sun s energy takes eight minutes to travel 150million kilometres to Earth. n. The Sun is full of energy. o. This energy moves from the inside of the Sun to the outside of the Sun. p. When this energy reaches the Earth it is absorbed by plants and grass. q. The path that energy takes is called an energy chain/food chain. r. The human is at the top of the food chain. s. Energy is all around us. t. We cannot see energy, but we can see the effects of it. u. Sound energy always moves outward away from the part that is vibrating. v. It is possible for sound to break glass. w. Sound can be loud or soft. x. Volume can be controlled. 7. How does energy from the Sun get into the plant? Plants absorb the energy from the Sun by a special process called photosynthesis. 8. What does the Greek word photo and synthesis mean? Photo means light and synthesis means to put together. 9. Energy is stored in many forms Food, Wood Oil products Coals Natural gas

7 10. Different input energy: Chemical energy Electrical energy Batteries Petrol/diesel Solar power 11. Different output energy: Light energy Sound energy Heat energy Movement energy 12. Your ear is an amazing part of your body. Study the labels of the ear. 13. What do plants need to make food? Water, soil and sunlight. 14. What is a food chain? The transfer of energy from the Sun to plants and animals. 15. Another word for a food chain is a Energy chain 16. Some rays of the sun that we can see are called... Rays of light

8 17. What do we call the dangerous rays of the Sun? Ultraviolet rays 18. Name the 3 fossil fuels Coal, oil and natural gas 19. Name 5 sources of sound Clapping hands, stamp your feet, talk, sing, playing a musical instrument. 20. What is sound? Sound is energy that makes substances move. 21. Too much Sun for a long time without protection or sun block can cause Skin cancer 22. The input energy for a television is Electrical energy 23. When you ride your bicycle in the afternoon, your input energy is Chemical energy 24. The output energy of a vacuum cleaner that your mom use to vacuum the carpets is Sound energy 25. The output energy of a kettle is heat- energy