18 Junie :04-09:01 2 2A, 2 3A

Size: px
Start display at page:

Download "18 Junie :04-09:01 2 2A, 2 3A"

Transcription

1 B O IP A TO IM G K A S S F T T F ' : Junie :04-09:01 Lanierkassette 2 2A, 2 3A Volume 2 (Bladsye ) VLOK OPNAMENS EN TRANSKRIPSIES BK REG. NO. CH89/21241/23

2 18 JUNIE 1992 co ba KA5SET? 2A... is nog hier in die gebiede rond, oor. Ontvang, kaptein O KST. LAMBRECHT:... Konstabel Lambrecht. - STEENBERG: Hallo, wie praat nou? KS.T. LAMBRECHT; Konstabel Lambrecht. SERS. STPENBRKR;,, Sersant Steenberg hier van die voertuigtak. ST. LAMBRECHT: SERS. STBRNPRRr,: "Yes", sersant? Se vir my, is daar enige kak in Boipatong? S T. LAMBRECHT: Daar is baie kak in Boipatong. Ja-nee, Jmlle het biecjie daarso, Inkatha het bietjie gaan amok maak daarso. SERS. STBENFKBrt: Se vir my, die besighede daar langs die plek. KST. LAMBRECHT; "Yes"? - STEENBERG: Kan die mense gaan werk? KST. LAMBRECHT: Jong, -sant, blykbaarjras daar nou, vanoggend is daar nou weer klipgooiery en goeters gewees op privaatvoertuie Wat daar verbygery het en so. Ek weet nie wat die toestand self daarso, daar by Metal Box o so is, of die mense kan gaan werk en hoe die busse, ek weet net hulle karre word met klippe bestook en so en blykbaar is hulle nou in ilanke huise ook in, is hulle daar in die erwe en goeters in en maak hulle daar ook amok, so... (tussenbei) SERS. STEENBERG;-'. Blanke huise waar? KST. LAMBRECHT: Daarso in Dongesstraat, daarso in Vanderbij 1. SERS. STEENBERG- IS dit? - :- KST. LAMBRECHT:, Ja, so ek weet glad nie. _,, SERS. STEENBERG: KST. LAMBRECHT: Is jou voertuie daar by Metal Box? Ja-nee, ons voertuie is oral daarso oor. SERS. STEENBERG: Is dit, want my skoonpa werk daar by Acro(?), n e. i; : ;. _ KST. LAMBRECHT /...

3 18 JUNIE 1992 c o 69 KASSET 7 KST. LAMBRECWT- SEES. STEgNBRRG: "Yes." Hulle wil nou nie gaan daar ry as (onduidelik) op hulle gegooi word ^..-(onduidelik)-' hy.'u;-- KST. LAMBRKfHT: Ja, dit is reg. Ja-nee, ek verstaan. Ja-nee, daar is van die Jcarre wat vrot gegooi is, van die privaat karre SERS. STEENBERGr is dit? KST. LAMBRECHTJa, die mense is ongelukkig, jong. SER.S. STEENBERG: KST. LAMBRECHT: Se my, as hulle agter inkom, agterpad? Jong, ek dra nie kennis van nie. My mense is daar, maar blykbaar is daardie swartes, is hulle oral daar, want dan kom hulle op die een plek, en dan kry ons weer 'n klagte hulle is op 'n ander plek. SERS. STEENBERG- ls dit? KST. LAMBRECHT: plek, so ek weet glad nie. Dan kry hulle, dan is hulle weer op 'n ander SERS. STEENBERG: "Okay", dankie, hoor. ST, LAMBRECHT; "Okay", 7sant. "Bye". SERS. STEENRERG "Bye". Victor 0 Mike Lima 1. Stuur, kaptein. Ja, ss vir my, laas nag was hier by Boipatong voorvalle gewees waar die nuwe Suid-Afrika mekaar uitgeroei het. Kan jy dalk-vir my ligging gee, oor? Staan net by. Ja,- kaptein, daar is >n hele paar-adresse. : ---O O O (onduidelik) dit is Victor 0. 25ZEEDE_PERSOON: By, stuur oor. EERSTE PERSOON

4 ,8JUNIE KASSET a EERgTE PERSOON: Kaptein, kan ek voortgaan met huisnommers? Ja, jy kan vir ons so stadig begin gee, oor. Kaptein, die eerste voorval was by huis nommer 761, Lekwastraat (?), oor. " Ons het horn, die volgende een, oor? n : Die volgende een is dieselfde straat, huis nommer 765. ^. Kan jy sommer die straat herhaal, oor? EERSTE P E R S O O N Hy was in dieselfde straat, oor. Lekwastraat. Ook in TWEEDE PgRSQON: Goed, jy kan voortgaan, oor. Dan huis nommer 763. EERSTE PERSOON: Bapelongstraat. Gaan voort, oor. Ja kaptein, dan huis nommer 722, hy is in Kan jy net die nommer herhaal, oor? EERSTE PERSOON; 722. Jy kan voortgaan, oor. Dan by huis nommer 734, 734 Mofakingstraat. Kan voortgaan, oor. Dan by huis nommer , ek het nie 'n straatnaam daar nie. TWEEDE P E R S O O N Het hom so, oor. - ' ":;- Dan huis nommer 194, 194 in Sinkostraat. Stuur, oor. - oor. TWEEDE EERSTE TWEEDE PERSOON PERSOON PERSOON Is dit 696, bevestig net, oor. Ja, dit is bevestigend. Jy kan voortgaan, oor. - EERSTE PERSOON

5 06:09 i 18JUNIE KASSET 2 2A Dit sal al wees, oor. Laat ons net gou monitor, oor. Hoeveel het Oh- ijy daar in totaal, oor? uao, j.., k g-.. Dit sal agt wees, kaptein. Goed, bevestig, ons het ook agt hierso, dankie, oor. - Ontvang. cor.. -- O0O-- *... {onduidelik - kode) dit is Victor 0. - (onduidelik) (10) 06:12 Ja, kaptein, Victor het hierso vir my 'n telefoonnommer gegee. Kan ek voortgaan met hom, oor? Net so vyf tellings... (onduidelik). asseblief. Ja, stuur maar die nommer, oor. Kaptein, dit sal wees Kaptein moet daar glo met 'n Jonas praat. Hy het glo ingligting, of iets. Ja goed, bevestig, ek sal hom nou kontak, oor. Goed so, kaptein. ooo-- (20) 06:13... (onduidelik - kode) Stuur.. 5 Hoor hierso, ek laai net gou een van jou lede in Sharpeville a f; dan kom los ek jou a f. - Het jou SO O n t v a n g -... L.v ; Ja, waar is jy nou, wat is jou ligging omtrent nou?. - : Ja, Roger, ons is hier in Dongesstraat, oor. Ons gaan maar hier op en af,. kyk dat hierdie klomp ape nie weer hierdie blankes se voertuie met klippe gooi nie, oor. (30) EERSTE PERSOON /...,

6 06:14 18JUNIE KASSET 2 2A Roger. 06:14 (Onduidelik - kode) Stuur, oor. Andre, julle moet net mooi kyk, as jy deurkom daar van Sharpeville se kant af hier na Boipatong toe, net as jy inkom by Boipatong, daardie pad is ontsettend toegepak daar, oor. Julle moet-net mooi ry daar. Jy kan horn omtrent nie in die donk'er kry nie, hy is daarso glad nie... (onduidelik) Dankie, 'sant. (10) r-..,,-f ooo----- (Onduidelik - kode) Stuur, oor. Vossie(?), hang jy maar bietjie daar bo rond, ek gaan weer daar na Cape Gate se rigting toe en kyk hoe lyk die dinge daarso. Roger, ek maak so, oor. 06:17 Victor 0... (onduidelik) Stuur, oor. (20) Roger, hierso by die hostels in Boipatong, hier staan ~so 'n groep hierso voor die hostel, ek skat so, hierso is so 1 00 van hulle, hulle het hierso tuisgemaake wapens hier by hulle, vurke^ harke, steekgoete, oor. Hulle steek dit weg vir ons, maar ons het van die voorwerpe opgemerk.^ Ek weet r.; nie wat hierdie klomp se aksie is nie. Dit het eers gelyk toe ons nou-nou opgekom het soos wat hulle wag vir taxi's, maar hulle is nou al 'n baie groter groep, oor. Ontvang, 'sant. -- ooo-r.- - (30) 06:18 /...

7 18 JU N E o /J KASSET 2?S 5 Indie 2, 5 Indie 1. TWEEDE PERSOON Stuur. Dink jy nie dalk dit kan daardie groep wees wat hierdie klippe hier gegooi het hier in Dongesstraat nie? Ek weet nie, oor. Hierso het 'n groep gekom hierso van die regterkant af. As jy inkom van... (onduidelik) se kant af* hierdie teerpad, hier is 'n groep van so 30, het daar van daardie kant af gekom, maar ek weet nie of hulle daar by Dongesstraat kon gewees het nie, oor. -r- Roger, ek dink in elk geval ons moet maar hier m Boipatong ingaan en hulle maar uitmekaar uit jaag, oor. TWEEDE PERSOON; Roger. ---ooo-- Victor 0, 5 Indie 2. Reg, Victor 0, by, stuur, oor. Skryf net die volgende registrasienommer af. Gaan voort.. (onduidelik) HW (onduidelik) Ja, negatief, sersant, kom weer met daardie boodskap, ek kan niks ontvang nie, oor. EERSTE PERSOON; BHW 730 B. Rngfa-r Ja, Roger, hier is Jn persoon van Lekoa(?) af. Ons het nou gestaan_by hierdie groep. 'Hulle het nou begin sing en dans-en.tekere gaan.... (onduidelik) weggaan hierso, want hierdie mense is vreedsaam en hulle... (onduidelik) maar hierdie mense het almal wapens en goed by hulle, oor. Ontvang. ---ooo- ":- EERSTE PERSOON;... <onduidelik) TWEEDE PERSOON /...

8 06:24 18JUNIE KASSET 2 2A TWEEDE PERSOON EERSTE PERSOON TWEEDE PERSOON Ja, Dongesstraat.... (onduidelik) Ontvang. 06:26 EERSTE PERSOON: Victor 0... (ondu By, stuur, oor. EERSTE TWEEDE PERSOON: PERSOON: (onduidelik) hier waar hulle die pad toegepak het met (10) klippe, oor. Hier opbeweeg, ons het drie swart mans opgemerk, oor. Kan ek voortgaan?. - Roger, gaan voort. Ja, wat klippe in die pad pak. Ons het reg ingeswaai in die veld in, oor. Hulle het omgedraai, hulle het weggehardloop, terug na hierdie... (onduidelik) se rigting, oor. Kan ek voortgaan? Roger, gaan voort. Roger, konstabel Marin (?) stuur een by nommer 5 haelgeweer en konstabel Lombaard stuur een (20) traanrookprojektiel, oor, haelgeweerprojektiel. Ontvang. ' - eras -ooo--... : ~ : (onduidelik) v _-: -; By,, stuur.... (onduidelik) hierdie groep mense al groter geword. Hulle is so 250, oor. Hulle het nou begin beweeg hier van die hostel af, hulle beweeg op in Lekoastraat, al singende en dansende. Ek dink hulle gaan nou seker probeer draai maak by al daardie huise wat gisteraand aangeval is, oor. (30) TWEEDE PERSOON /...

9 18JUNIE KASSET 2 2A Roger, sersant. Waarmee ry jy,... (onduidelik) TWEEDE PERSOON i-;: Met die Nyala, oor. Het julle die kaartjies gekry wat die kaptein ons gegee het?. Se net weer? Daardie kaartjies wat die kaptein ons gegee het, het jy_ook ene gekry? TWEEDE -PERSOON: EERSTE PERSOON; Wat se kaartjies is dit?... (onduidelik) het jy dit nie gekry nie? Ja, negatief, ek het nie ene nie. Roger, ons is nou daar by jou, oor. Ek het een van hulle... (onduidelik) Ja, Roger, ek gaan nou stadig agter hulle aan begin beweeg. Roger, daar is nog vyf... (onduidelik) om af te laai en dan is ons daar by jou, oor. Roger. Ja, Andre, probeer "jy my roep? Negatief, ek groet maar net. Reg^ Andre, ek is nou hier bo by die kafee... (onduidelik) gaan regs. 'n Entjie af in daardie pad op die regterkant ~is een van die huise waar gisteraand mense doodgeskiet is, oor. Hoeveel huise is daar aangeval gisteraand? Ja, seker omtrent - omtrent 40 huise, maar daar is omtrent by agt huise, is daar beserings en mense wat dood is. i; d, Hoeveel mense wat dood is? EERSTE PERSOON /

10 06:33 *- 18JUNIE KASSET 2 2A van hulle is... (onduidelik) agt ambulanse vol mense hospitaal toe, oor. Roger. Ek verstaan dat hierdie mense bietjie omgekrap : is, maar hulle dreig nou al van gisteraand af hulle gaan... (onduidelik) toe,-, hulle gaan "revenge" vat.... (onduidelik) dan sny ons hulle af daar. Ja, Roger, as ons agter hulle bly... -(ondui-- delik) tel hy Jn draad op. Andre, het hierdie plek gister ook so gelyk? (10) - Ja, hy het erger gelyk. Hierso is, baie van die goed is nou uit die pad uit.... (onduidelik) die afgelope twee dae gelyk. Ek se vir jou dit was verskriklik gewees.... (onduidelik) 06:35 Ja, en daardie klippe wat... (onduidelik) 06:35 5 Indie 2, 5 Indie 1. Stuur. Ja, Roger, blykbaar volgens van hierdie swart mense wat hier deur hierdie veld gestap kom, oor, hulle se oral (20) in Boipatong vorm hulle groepe en hulle word geintimideer om nie werk toe te gaan nie, oor. So ek neem aan dit is al hierdie groepies wat hier op die hoeke so staan.- Wat moet ons hulle maak?.(onduidelik) Ja, kyk, terwyl ek hier gestaan het by hierdie groep, het hulle groter geword, klomp groepies het bygekom, so almal is nou seker bymekaar, hulle is in 'n groepie voor ons, op hierdie stadium. Ek is net bang hulle gaan deur nou na Kwamadala Hostel: toe, oor.. ^ (30) TWEEDE PERSOON /...

11 06:36 18JUNIE KASSET 2 2A Andre sal gou vir ons aan die anderkant gaan keer. C' Rogpr.. c ; j _ 06:36 Hoe lyk dit nou daar by jou? Ja, by my?. (onduidelik) Ja, Roger, hier is dit redelik stil, oor. Ek beweeg nou maar in Boipatong se kant toe, ek sine Bravo se mense is daar in Dongesstraat op en af, oor. (10) Roger. As jy hierso... (onduidelik) winkelsentrums weer verby is, moet jy nie links draai nie, daardie groep het nou regs gedraai, oor. Ja, waar is dit? Daar by die winkelsentrum. Roger, ek het horn so, oor. ' (Telefoon lui) 06:37 Radiokamer, sersant... (onduidelik) goeie more. - --v --- (2o) SERS. BROOKS: Goeie more, sersant Brooks hierso van Hoofkantoor af. -Het julle nie miskien... (onduidelik) ek het vanaandr?ag vanoggend in die koerant gelees... (onduidelik) munisipale konstabel daar in Evaton doodgeskiet. Ja? - r=" SERS. BROOKS: Dra julle kennis daarvan? Nee, ons' ^.. (onduidelik), want ons kom nou net hier aan diens. SERS. BROOKS: -"Okay". - - ' Net 'n oomblik. Hallo, 'sant. (30) SERS. BROOKS /...

12 06:38 18JUNIE KASSET 2 2A SERS. BROOKS: Ja? Het dit gister gebeur? SERS. BROOKS: Ja, hulle se dit het gister gebeur. Ja. Nee, hy is nie doodgeskiet nie. Hy is net gewond.-'. -fgflpqnt?-. SERS. BROOKS: Net gewond? -, Ja. " SERS. BROOKS: "Okay"... (onduidelik) julle dit vir ons deurges tuur?. ~ - Ek weet nie, ek dink so. Ek kyk net gou. SERS. BROOKS: "Okay". Hallo? SERS. BROOKS: Ja? Is sersant in Pretoria? SERS. BROOKS: Dit is reg. 0 ja, 'sant-hulle se (onduidelik) werk mos nie. t ^. :.r SERS. BROOKS: Is dit? Ja. SERS. BROOKS: Nee, hulle al twee werk, hoor. Werk hulle? SERS. BROOKS: J a. - - Want... (tussenbei) SERS. BROOKS: Watter nommer het jy daar? ' Hou net aan. ~ - r. SERS. BROOKS: "Okay". Hallo, 'sant. SERS. BROOKS: "Yes"? Dit is~ «SERS. BROOKS: Ja, en die ander een is EERSTE P E R S O O N /...

13 JUNE KASSET 2 2A 32106? SERS. BROOKS: J a. "Okay", *sant. SERS. BROOKS: "Okay", sal jy hom vir my stuur? Reg... SERS. BROOKS: Asseblief, hoor? "Right", "bye".. (onduidelik - kode) 06:38 Victor 0, stuur. (10) Ja, daardie telefoonnommer wat julle so 'n rukkie terug vir my gegee het, is 'n 85-nommer, jy kan nie vir my net die res van hom gee nie? Oor. Dit sal wees , oor. Is dit 'n Jonas, bevestig. Oor. Ja, Roger, staan net by. Jy het met die vorige mense gepraat, oor. 06:40 (onduidelik) - -Stuur. oor. (20) (Onhoorbaar) ^, x:ja, Vossie, ek ontvang jou glad nie. Oor.... (onduidelik) -- Ja, as jy wil weet my ligging, ek is nou hier bo, hierso naby die garage, oor. In hierdie. teerpad. 06:40 ~ Mike Romeo 1, dit is Victor 0. By, stuur, oor. Ja, Roger, daardie nommer, wat se, is dit 'n huisnommer, of wat? (30) TWEEDE PERSOON /...

14 06:40 18 JUNIE 1992 p n 80 KASSET 7.?n IWSEDE PERSOON: oor. EEgSTE PERSOON: Negatief, dit was 'n telefoonnoimer gewees, Roger, wat se inligting verlang jy nog? TWEEDE PERPOON: Ja, wie is die persoon. wie is die persoon wat ons moet kontak daarso,- oor. Roger, staan net by. 06 :42 (Telefoon lui)u.. -- OOo. SERSXS P E R S O O m v. Kaptein is, is kaptein nie.uit nie? TWESPE PERSOON:... (onduidelik) EERgTE PERSOON: M S re kaptein, dit is konstabel (onduidelik) (10) "Yes"? Kaptein, ek wil net vir kaptein laat weet dat daar in Boipatong is daar 'n groep van 200 tot 250. In die blanke gebied? /, In Boipatong. Hulle is besig om daar rond te loop en moeilikheid te maak en so aan. TWEEDE PERSOON:... (onduidelik) Goed, kaptein. Totsiens. UUj EERSTE PERSOON; "Byen - 06:41 1,5 Indie 2, 5 Indie 1. Vossie, waar is jy nou?, Vossie, ~waar is jy nou? : Ja, Roger, hier agter hierdie winkelsentrums hier bo by die hostels, oor. fc-r. Wei, kom op hier na die teerpad toe, hier by die fabrieke, ne, ons staan hier vas.... (onduidelik) Roger, ons is sterk op pad, oor. (30) ooo (Telefoon) /...

15 06:42 18 JUNIE 1992 o. (Telefoon lui) KASSET 2 7A 06 =42 SERSTE PERSOON: Radioka^er, konstabel... (onduidelik, goeie Oh-- more. " 7 y y.,;;. - ADJ. VISSER: More, wie praat nou? Konstabel;.. (onduidelik) S E i-- VISSER: Hoor hierso, adjudant Visser van die ondersoekeenheid... Se my, daardie dossiere van daardie Boipatong goeters, is die... (onduidelik) Vanderbijl? Wanneer gaan ek, is dit vanoggend s'n? ub 1 ~ 1 VISSER= Ja, die laas nag se goeters. EESSTE PERSOON: 0 ja, ons kom nou net aan diens, ek kyk net gou, hoor. (Pouse) Adjudant? (10) ADJ. VISSER: Hm-m? 0?:-' nie. Ek weet glad nie of hulle al geregistreer is M2iLi VISSER: (Onduidelik) EERSTE PERSOON. ja?. SEJ. V1SS5R: Daardie hele vreslag... (onduidelik) van julle wat julle opgestel het oor laas nag se gebeure, maak iii':-.: (onduidelik) Adjudant, ons kantore is nog steeds gesluit. (20) ADJ. VISSER: Ja, maar daardie faksmasjien kan mos fotostate maak. y ~ :.".r.r.r** *--, ' Ja, maar ek dink die kantore is toegesluit. ADJ. VISSER: Wat ter kantoor? ' -- 0 f. 4 BIRSTE PERSOON: kantore en almal. Hierdie van die faksmasjien en die kaptein se VISSER: Nee, die faksmasjien is mos daar in die beheerkamer. : (onduidelik) goed, adjudant, ek sal so\ (30) maak /...

16 06:42 18JUNIE KASSET 2 2A -- ooomaak. 06:42 EERSTE TWEEDE EERSTE TWEEDE EERSTE PERSOON PERSOON PERSOON PERSOON PERSOON (Gesprek-onvoltooi) - ooo-- 06:43 Victor 0, dit is 5 hotel 1. (10) EERSTE.PERSOON: By, stuur. Vind gou vir my 5 Indie 2 se ligging net uit, asseblief. ooo 06:43 5 Indie 2, Victor 0. (Pouse) 5 Hotel 1, Victor 0. Stuur, oor. Ja, negatief, ek kan horn glad nie ontvang nie. ---ooo-- 06:43 Mike Victor 1, dit is Victor 0. (20) TWEEDE PERSOON EERSTE PERSOON By, stuur. Roger, daardie persoon sal wees Jonas, oor. Hy het blykbaar inligting. Ja, Roger. ; _ ;.v: V -- ooo- ; _~-r 06:44... (onduidelik) By Stuur, oor.... (onduidelik) vanoggend, dit is... (onhoorbaar) in daardie pad, oor.. : Deon, waar is dit nou? (30) EERSTE PERSOON /...

17 18JUNIE KASSET 2 2A Reg... (onduidelik) Jy kom baie swak deur. (onduidelik) (Telefoon lui),r;-\ KST. LOURENS: Stabiliseringseenheid, konstabel Lourens, goeie m o r e,.._ - Goeie more, is sersant Schlebusch daar? KST. LOURENS: Sersant? Schlebusch. KST. LOURENS: Nee, hy is op die oomblik, hy is nog buite. Ja, hulle is bietjie besig. 0, ja-nee... (onduidelik) KST. LOURENS: Is dit sy vrou? Ja, ek het net bietjie ge-"worry". KST. LOURENS: Is daar dalk 'n boodskap vir horn, of... (tussenbei) Nee, nee, moenie "worry" nie... (tussenbei) KST. LOURENS: 0 nee nee, hy is darem "alright" nog. Dankie. KST. LOURENS: "Okay", "bye". "Bye". (onduidelik kode) Vossie, ontvang jy my?... (onduidelik) op kanaal 16 *..~tonduidelik) Se net vir hom hy moet ook op 16 gaan, dan kan ons mekaar beter ontvang. Roger, ek maak so. - (Telefoon lui) KST. HADDAD: Stabiliseringseenheid, konstabel Haddad, goeie more /...

18 06:46 18JUNIE K A S S E T 2 2A more. MNR._KRAFT: Goeie msre, wie praat nou? KONST. HADDAD: Konstabel Haddad. MNR. KRAFT: Konstabel, se vir my, is kaptein Roos in? KONST. HADDAD: Op die oomblik is hy nog nie in nie, wie praat nou?. >.-,.v. KRAFT: is Kraft wat praat, konstabel Kraft (onduidelik)... KONST. HADDAD: Nee, nee, hy is op die oomblik nie in nie. > MNR. KRAFT:- Is hy nog nie in nie?. KONST. HADDAD: Nee. MNR._KRAFT: Hoe laat gaan hy in wees? KONST. HADDAD: Hy behoort so 07:00, 08:00 in te wees. MNR t KRAFT: "Okayn, ek sal weer so net na 07:00 bel. KONST. HADDAD: Wie praat nou? M NR. KRAFT: Konstabel Kraft se pa. KONST. HADDAD: Konstabel Kraft?.. MNR. KRAFT: Dit is korrek. KONST. HADDAD: "Okay", ek sal die boodskap. so oordra, dat u hom weer sal terugbel. MNR. KRAFT: "Okay", dankie. KONST. HADDAD: Reg, totsiens. ooo- -- rs Victor 0, 5 Hotel. Stuur,.5 Hotel..... (onduidelik) ons kontak sodra konstabel Radebe of Malokabe... (onduidelik) Ek dink Radebe is klaar op pad. Ek sal net kyk of Malokane... (onduidelik) (Telefoon /...

19 18JUNIE KA5SET 2 2A (Telefoon lui) more. - TWEEDE_PERSOON: Radiokamer, konstabel... (onduidelik) goeie... (onduidelik) more. Vt More, sersant. Die "lity" wat nagdiens gewerk het, hulle is seker klaar huis toe al? J a. 'TWEEDY PERSOON: Jy weet nie of hy die brigadier gebel het gisteraand, vanoggend vroeg oor al die gebeure in Boipatong nie. Nee, ek weet nie, glad nie. Is dit-nou die kolonel wat praat? J a. EERSTE_PERSOON: Goeie more. Nee, kolonel, ons weet glad nie. Wie is die "lity" wat gewerk het? Hier in die radiokamer is konstabel Lombard, en hou net gou aan, ek kyk net die ander outjie se naam. (Pouse) Kolonel, dit sal wees konstabel Lambrecht en konstabel Cornelissen. TWEEDE P E R S O O N Lambrecht en Cornelissen? Lambrecht en Cornelissen.... (onduidelik) Hoeveel is daar dood, 15 of 12? - Daar is 12' dood, 'kolonel. -^ 12 dood. Hm-m - Roos, Roos, waar is jou kaptein se telefoonnommer? R. Hier het ek hom, ek sal hom gou vir kolonel gee EERSTE PERSOON /...

20 18 JUNIE KASSET 2 2 A 747. Dit is hy?. 22-^747 <. r,;^ p p ^ TWEEDE PERSOON; J a. Ja. "Okay", mooi loop, dankie, hoor. Totsiens, kolonel. *:..." ---ooo-- : (Telefoon lui) SERS. COETZER: Coetzer, -... (onduidelik) goeie more..tweede -PERSOON : More, sersant, dit is konstabel (onduidelik) hier van AWS van Vereeniging. Het 'sant my vroeer gebel in verband met daardie polisiemand wat gister geskiet is? SERS. COETZER: Hou net bietjie aan. (Pouse) Negatief, hoor. Want ons probeer nou al die hele tyd om 'n fax deur te stuur na julle toe en hy... (tussenbei) SERS COETZER: U is nou by hoofkantoor navrae. Watter afdeling soek u?... (onduidelik) Pretoria. SERS. COETZER: Goed, kom ek sit u deur. Ek skakel u deur. Dankie. KAPT. SMITH: Smith, more. TWEEDE PERSOONMore, sersant, het sersant my vroeer gebel in verband met daardie munisipale polisieman wat geskiet is? KAPT. SMITH: Wie praat nou? HWEEDE PERSOON: Dit is konstabel... (onduidelik) van AWS Vereeniging. KAPT. SMITH: nie. Dit is kaptein Smith hierso, ek het jou nie gebel.l. Is dit kaptein? _; KAPT. SMITH'/...

21 06:54 18JUNIE ^ 07 KASSET 3?A KAPT. SMITH: J a. Want ons probeer nou al die hele tyd om 'n fax deur te stuur daar na kaptein-hulle toe in verband met hierdie munisipale polisieman wat gister gewond is, want daar het 'n sersant my vanoggend gebel van TIN(?) Pretoria. KAPT. SMITH: O : Toe soek hy die fax en ons... (tussenbei) KAPT. SMITH: Julie moet maar die fax stuur. TWEEDE PERSOON: Ja, maar ons sukkel om die fax deur te kry. KAPT. SMITH: ? KAPT. SMITH: ' TWEEDE PERSOONz Ja? KAPT. SMITH: 92. Ja? KAPT. SMITH: 97. Goed, baie dankie, kaptein. KAPT. SMITH: En die ander een is Se vir my, waar is kaptein Roos? Kaptein, hy is op die oomblik nie hier nie. KAPT. SMITH: Werk hy nog? Nee, kaptein. KAPT. SMITH: Kom hy eers 07:30? Ek dink hy sal eers so, ek dink hy sal so 07:00 kom.- :. QN: - Viui-Ox 0. KAPT. SMITH: Is dit? - Ja, kaptein.' ~ KAPT. SMITH: As hy kom, vra vir hom dat hy my dadelik bel hier in Pretoria. JL\ Goed, wie praat nou? KAPT. SMITH /...

22 06:55 18JIJN1E KA5SET 2 2 A KAPT. SMITH: Kaptein Smith. TWEEDE PERSOON; Goed, kaptein, ek sal so maak. KAPT. SMITH: Hy sal weet. ' >.. Goed, kaptein. KAPT. SMITH; Dankie, hoor? ' '7 0 1 Totsiens, kaptein. 06:55 (Onduidelik - kode) - -Stuur? ^(Onduidelik) ;' Negatief, sersant kom swak deur, kan sersant vir ons die boodskap herlei, asseblief? TWEEDE PERSOQN:... \onduidelik) Negatief, 'sant, ons kan niks ontvang nie. Kan 'sant vir ons die boodskap herlei, asseblief.... (onduidelik) _. 06:58 Victor 0,... (onduidelik) By, stuur. EERSTE PERSOON: Ja, se net vir Kilo Echo 12 ek sal so 10 (20) minute laat wees by horn. TWEEDE PERSOON; >Rogerr;wip praat nou?... (onduidelik) c ' -^-ooo :58 Kilo-Echo 12, dit is Victor 0. Kilo Echo 12, dit is Victor 0, berig. -- Kilo , dit is Victor O Ja, Victor 0, so gemonitor, ek sal horn later kontak, dankie. Ontvang.. - ooo-- - ' ' -- (3 0) 07:00 /...

23 18JUNIE KASSET 2 7 * EERSTE PERSOON;... (onduidelik) 05 Delta By, stuur, kaptein. More, wie werk vanoggend wat se skof? Ja, Roger, dit is sersant Cloete se skof, kaptein.. ot..~ : < <,:_5.-,.,.L.- ' -----O0O --. EERSTE PERSOON.: TWEEDE P_ERSOON:... (onduidelik) Stuur... (onduidelik) Waar is jy nou?... (onduidelik) ek het net my lede opgetel, ons swart.lede is nie opgetel deur die vorige skof nie, ons het hier 'n voertuig in Boipatong, ons gaan nou in basis toe,... (onduidelik) nog voertuie op die pad sit. EERSTE PERSOON: die pad? Goed, dankie, het jy alreeds 'n voertuig op Positief, kaptein, ons het twee voertuie op die pad,: ons gaan nou in basis toe met die ander mense, dan kan ons nog voertuie op die pad sit. 5 Delta, 5 Hotel 1. EERSTE PERSOON: "Okay", stuur. Kaptein, ons is hierso in Boipatong, ons en die nagskof van Deon Kruger hulle. Hier is 'n groep wat hierso rondbeweeg. Ons het hulle nou gewaarsku om uiteen te gaan, ons het vir hulle 'n tyd gegee. -Hulle 'beskuldig ons.nou daarvan dat ons d.ie Inkatha's gisteraand laat ingaan het dn Boipatong en van hulle mense laat doodmaak het. Hoor hier, Andre, moet jou nie steur aan hulle nie. Moet jou nie steur aan hulle nie. Oor.... (onduidelik) Victor 0, herlei gou-gou vir

24 07:03 18JUNIE KASSET 2 27\ my, asseblief. DERDE PERSOON: Ja, Roger, die kaptein se 'sant-hulle moet net nie aan hulle steur nie, oor. Roger, kaptein, moet ons hulle dan maar uitlos, of moet ons optree teenoor hulle? 0 7:03 Nee, 'sant, ek se weer, moet jou nie steur aan wat hulle se nie, moet jou nie steur aan wat hulle se nie. As hulle in die blanke gebiede ingaan, dan dryf julle vir hulle uit en waar is hulle nou, die groep? 1* EERSTE PERSQON: Wei, kaptein, hulle is hierso in die pad wat (10) doodloop hierso in... (onduidelik) hulle is nou hierso in daardie pad, kaptein. Hulle drom hierso saam. "Okay" monitor hulle daar en moenie dat hulle daar in die blanke gebiede ingaan nie. 07:08 (onduidelik - kode), Victor 0. Stuur. Ja, Roger, sersant Andre... (onduidelik) het nou net gerapporteer. Julle moet asseblief daar na die munisipale polisie in Boipatong gaan, oor. Hulle sal vir julle (20) wys. Daar was 'n skietery glo, hulle sal vir julle wys waar is dit. li'jil '.;- Ja, Roger... (onduidelik) 1. Ja, Roger, 'sant, ek ontvang. Julle sal die besonderhede nou teruggee, maar voordat julle teruggee, moet julle asseblief net julle 26 verander, want ek ontvang julle 1:-*swak.... (onduidelik) Roger. «ooo (30) 07:09 /...

25 07:09 18JUNffi1** 91 KA5SET 2 2* 07:09 I 5 Lima 2, 5 Foxtrot. Stuur, adjudant. Is jy al by die werk? Negatief. Roger, ek is nou daar om jou op te tel. DERDE PJSRSOON: Jong, is jy al gesond al? - Ja, more, kaptein... (onduidelik) ja, ek voel baie beter vanoggend, kaptein. DERDE PERSOON: Wil jy nie maar nog bly tot jy heeltemal goed voel nie? ' - Ek is reg, dankie, kaptein. (10) ---ooo-- 07:10 5 Foxtrot5 Lima 2.: Stuur. Ja, Roger, ek dog adjudant soek na my, ek weet nie van Deon nie, oor. Adjudant moet hom net, ek dink hy is 5 Lima 5, oor. Ja, dankie. 07:10 5 Lima 5... (onduidelik) (2Q) EERSTE PERSOON: i. w * TWEEDE PERSOON: 07:13 Victor 0, Mike Lima 1. Victor 0 by, stuur. Ja, ag help my vir Victor kontak, laat hulle net vir my 'n insleepvoertuig, 'n insleepvoertuig kontak hier (30) na /...

26 07:13, 92 KASSET a 3 a na Sharpeville, of laat hulle met my kontak maak, oor. Roger, staan by. EERSTEE PERSOON; - Jy moet net vir hulle se hulle sal moet vir ons die ding laat optel voor, net sy agterwiele is reg, die voorwiele is stukkend gebrand, oor..-roger, waar sal hulle julle kry? EERSTE PERSQON:. Hulle moet opkom daar met die Tau{?) Bazaar, langs Tau.. Bazaar moet hulle vir ons opkom verby (onduidelik). Hulle. moet aan die agterkant van Sharpeville stadion, -Sharpeville Stadion, as hulle daar by die... (10) (onduidelik) daar verbykom, moet hulle reguit aanbeweeg tot hulle by die stadion kom. Agter die stadion sal hulle ons kry, of hulle moet ons op hierdie kanaal kontak, oor. Roger, staan by. 07:16, M i k p Romeo 1, Victor 0. EERSTE PftRSOON: Stuur, oor. Ja, ek het net 'n addisionele versoek ook vir die KRS, die KRS na dieselfde toneel toe vir foto's. Ons sal laat hulle later as die voertuig droog is, vir ons kyk vir (20) vingerafdrukke ook, oor._... Goed, so ontvang. cr. _rz ooo-"* p. ^ ~ 0 7 : 1 6 Mike Romeo 1, Kilo Echo 8. Ja, stuur, oor. Ja, kaptein, wat se toneel is dit? Ja, ons vermoed hierdie voertuig was betrokke daar by Coetzee, by adjudant Coetzee se moord. Die voertuig is teruggekry hierso in Sharpeville. Ons is het hier besig, ons soek net 'n foto van die toneel waar die voertuig (30) uitgebrand /...

27 07:16 18JUNIE 1992 Q-3 KASSET 2 2 A uitgebrand het en dan as dit moontlik is, vingerafdrukke. Julle moet maar self kom kyk hoe lyk die voertuig, oor. --Ja, kaptein, ek sal 'n draai daar maak. sal net vir die stabiliseringsmense vra om my in te vat. ry 'n sagte vel. Ek Ek Wat is jou ligging nou, oor. EERSTE pergoon3ja, ek is hierso by... (onduidelik) stasie. TWEEDE PgRgQQN: By... (nduidelik) stasie, oor? Bevestigend, kaptein. Ja, jy kan deurkom vir ons tot hierso by Tau (10) Bazaar, kom met die Tau Bazaarpad af ondertoe, beweeg, dan sal ons vir jou daarso ondersteuning gee, oor. Ja, kaptein-v.. (onduidelik) TWEEDE PERSOONHet jy my gemonitor,... (onduidelik).... (onduidelik) Victor 0. EERSTE PERSQQN: Stuur. Ja, 'sant Andre, kan jy nou voortgaan met daardie uitslag van die optrede? Hoe ontvang jy my nou? (2q) Ja,... (onduidelik) oor. Ja, Roger... (tussenbei) DERDE PERSOON: Victor n, M-iItp Romeo 1. Mike Romeo 1, staan net by vir 'n oomblik. Herhaal net weer, 5 Hotel l? EERSTE PERgOQN:'^Konstabel Meyer vier 37 ml traanrook.. i-,. Gaan voort. Konstabel Keul(?) twee nr. 5's. Gaan voort. EERSTE PERSQQN: Konstabel Espach ook twee nr. 5's. (30) TWEEDE PERSOON /...

28 18 JUNIE 1992 qa 94 KASSET 2 Gaan voort. Konstabel Kotze ook twee nr. 5's, ek het vier "characters"*?) geskiet, oor. 'sant' Deon-hulle het ook geskiet, hulle sal dit nou vir jou deurgee. Ons het daar gestaan, hulle het ons begin met klippe gooi en ons het opgetree* hulle uitmekaar uit gedryf, oor. verstreke,- oor. uiteen te gaan. Dankie. Ja, Victor 0,\ daardie mense se tyd was-ook 'sant Deon Kruger het hulle gewaarsku om ook opgetree, ne? Roger, so ontvang. So 'sant Kruger-hulle het Ja, Roger, hier het hy nou net by my gestop, oor. Ek sal laat hy gou-gou sy goed ook deurgee. Goed so. - (Telefoon lui) KONST. HADDAD: TWEEDE PERSOON- KONST. HADDAD: Hallo, is dit... (onduidelik) Ja. Dit is konstabel Haddad van radiokamer van Victor 0 onluste-eenheid. TWEEDE PER SOON ',Ta? - KONST. HADDAD: kan doen? Is dit mbontlik dat julle vir my 'n "tow-in" Sekerlik. - :- KONST. HADDAD: Dit sal wees in Sharpeville, ne? Agter die stadion Agter die stadion? KONST. HADDAD; J a. Ja? - ' - KONST. HADDAD /...

29 18JUNIE KASSET 3 KONST. HADDAD: Hulle sal, daarso het 'n kar uitgebrand, so ons wil graag he julle moet vir ons 'n "tow-in" doen daar. Dood reg. Uitgebrande motor, ne? k o n s t. HADDAD: TWEEDE PERgQQN: Ja, dit is reg, ja. is daar iemand op die toneel? KONST. HADDAD; Ja, hulle, daar is reeds mense daar, hulle sal die mense kry daar. --. Goed, reg. Se vir my, met wie praat ek nou weer?,.. \ KONST. HADDAD: Konstabel Haddad. - ^? > KONST. HADDAD: TWEEDE PERSOON: Van? Van onluste eenheid Vereeniging.... (onduidelik) KONST. HADDAD: J a. ^hoekom ek vra.... (onduidelik) gaan kort-kort dood, dit is KONST. HADDAD: Ja-nee. "Okay". E1RS00N: Vereeniging en dit is Sharpeville (onduidelik) KONST. HADDAD: TWEEDE PERSOQN: KONST. HADDAD: Ja, dit is dood reg, ja. Een... (onduidelik) voertuig. Ja, dit is reg. Ek sal iemand stuur, hoor? KONST. HADPAD: Baie dankie, hoor. Totsiens. ---ooo-- Victor 0, 5 Indie 1. -nt-. By, Stuur. - EERgTE PERgQQN: voortgaan? Oor. Ja, Roger, kan ek solank met my optrede Gaan voort. EERSTE PERSOON /...

30 18 JUNIE 1992 q c 36 KASSET_2_2A -ERSTE LER5Q0N: " (onduidelik) een gasgranaat deur ondersersant Schlebusch. 5 hael,- oor. '. Roger, konstabel Lombaard, vier nr. Gaan voort. Konstabel Graham,... (onduidelik) Ja Roger, konstabel Graham vier by nr. 5's? EERSTE PERSQON:. Bevestigend;ren konstabel Maddon ook vier (onduidelik)- 0.., K u p C 6 1 Jl. (PO;3.?e) " P - = r : Roger, so ontvang. Roger, maar hierdie... (onduidelik), hierdie nr. 5 rondtes is na die tyd gestuur stoe_hulle ons met klippe begin gooi het, oor..ons het... (onhoorbaar) voertuig gestaan en n linie gemaak, oor.... (onduidelik) Roger, 'sant, ontvant. _ o--r ' ; v Vi rfnr 0, 5 Indi 2. By, stuur. Roger, kan ek voortgaan met myne? Roger, stuur. EERgTE PERgOON: Roger, dit is die opt rede nou vanda t ons hulle begin uitmekaar jaag het en hulle begin ons bestook met klippe - die heeltyd. r.. i-;. ;- Ja, Roger, herhaal net weer. RSTE PERSOON: Ja, Roger, konstabel McKenna, konstabel McKenna, vier,.een_nr. 5., >...:Q, 3 > u, - Gaan voort, ^Pouse) Gaan voort. EERSTE PERSQONi Ja, konstabel Nagel stuur twee nr. 5's en twee -- gas. D, :jk i - <. Jc-v--: :Ja, 37 millimeter gas? 5 Indie 2, Victor 0. Konstabel O'Kelly skiet twee rubber, ag ek bedoel /-...

31 07:21 18 JUNIE 1992 q 7 3 ' KASSET 9 bedoel twee nr. 5's en twee gas. TWEEDE PERSOON? S-BRSTE PERSOON: Gaan voort. Konst. Laing stuur twee nr.' 5 s, oor. ' SWBEDE PERSOON: Gaan voort. (Pouse) Gaan maar voort. (Gesprek onvoltooi) ---ooo--- Victor 0, Mike Romeo 1. TWEEDE PERSOON; Bv StlUlT Iranfoin In a y, stuur, kaptein. (Pouse) By, stuur, Mike Romeo l.. -jail-cr EERSTE PERpooN ; J a, vriend, julle een lld wat nou daar most" kom werk, ek dink dit is sersant Fritz, sersant Fritz, hy moet 07:30 moes hy begin het. Hy is net op die stadium nog hier saam met ons op die Casspir as bestuurder vir ons. gemonitor, oor. Het jy so TEEBDE PERSOON: Ja, Roger, s net, konstabel FritzJ ; ja, goed, konstabel Fritz. Hy is nog besig met ons hierso, hy gaan nog so vir -n rukkie lank hier saam met ons besig wees, miskien net daar oordra aan sy skof of aan die bevelvoerder daar wat huidig die dinge hanteer, oor. Roger. Kan ek toestemming kry/'ek wil net vasstel of... (onduidelik) in verbinding is, oor. r...^7 TWEEDE PERSOON. Goed.... (onduidelik) V.. Mike Romeo 1. TWEEDE PERSOON. stuur, oor. EEBSTE PRRSOON: DK afgooi, ek is nou by kaptein. Ja, kaptein, ek moet net=dringend iemand by IWEBPE P E R W N : Goed, ek stuur vir jou 'n Casspir, 'n groen Casspir wat jou daar by Tau Bazaar se ingang, kom maar af met (;

32 07:23 18 JUNIE 1992 QO KASSET 7. die pad daar, met die Tau Bazaarpad af, daar is so 'n groen Casspir wat jou sal ondersteun, oor. Roger, kaptein. 07:22 (Telefoon lui) KONST. HADDAD: more. TWEEDE p e r s o o n. KONST. HAnnan- Stabiliseringseenheid, konstabel Haddad, goeie (Onhoorbaar) Hallo? TWEEDE PERSOON; KONST. HADDAD; TWEEDE PRRfinnw. k o n s t. HADDAD: TWEEDE PERSOON? KONST. HADDAD: TWEEDE PEPSOOM. (Onhoorbaar) Ekskuus? (Onhoorbaar) Nee, hy is nog nie hierso nie, wie praat nou? (Onhoorbaar) Ekskuus? (Onhoorbaar) (10) KSNST. HADDBD: Brigadier Schutte? Nee, brigadier, hy is op die oomblik nog nie hierso nie. Waar is hy, by die huis? KONST. HADDAD: Ja, ek neem so aan, hy is by die huis. (20) JWEEDE PERSOON: KONST. HADDAD; KONST. HADDAD: (Onhoorbaar) Ekskuus? Luitenant Jonker, is hy daar? Nee, hy is ook nie hierso nie. Op die oomblik is, ek weet die adjudant is op pad hiernatoe, adjudant Coetzee, maar verder is hier nog niemand van die offisiere of so nie. ZWEEPE PSRSOON: Wat het daar by Boipatong... (onhoorbaar) SPNgT, HftDpan: Boipatong, daar was net,... (onduidelik) hulle het nie laat weet... (tussenbei) TWEEDE PERSOON. (Onduidelik) (30) KONST. HADDAD /...

33 Collection Number: AK2672 Goldstone Commission BOIPATONG ENQUIRY Records PUBLISHER: Publisher:- Historical Papers, University of the Witwatersrand Location:- Johannesburg 2012 LEGAL NOTICES: Copyright Notice: All materials on the Historical Papers website are protected by South African copyright law and may not be reproduced, distributed, transmitted, displayed, or otherwise published in any format, without the prior written permission of the copyright owner. Disclaimer and Terms of Use: Provided that you maintain all copyright and other notices contained therein, you may download material (one machine readable copy and one print copy per page) for your personal and/or educational non-commercial use only. People using these records relating to the archives of Historical Papers, The Library, University of the Witwatersrand, Johannesburg, are reminded that such records sometimes contain material which is uncorroborated, inaccurate, distorted or untrue. While these digital records are true facsimiles of the collection records and the information contained herein is obtained from sources believed to be accurate and reliable, Historical Papers, University of the Witwatersrand has not independently verified their content. Consequently, the University is not responsible for any errors or omissions and excludes any and all liability for any errors in or omissions from the information on the website or any related information on third party websites accessible from this website. This document is part of a private collection deposited with Historical Papers at The University of the Witwatersrand.